App vir Ouma C se stories
- kosie5
- Dec 19, 2024
- 1 min read
Ouma C vertel het 'n eie app wat dinge baie makliker maak. Jy kan nou vinniger en makliker deur die video's blaai en aankope doen met jou app vir Ouma C se stories.
Die app is beskikbaar by Spaces by Wix en kan hier afgelaai word:
Vertel gerus vir ons hoe jy die app ervaar.

Comments